Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 8:4 Die Boodskap (DB)

Hulle het konings aangestel wat Ek nie goedgekeur het nie. Hulle het nie aan My gedink toe hulle hulle leiers gekies het nie. Hulle het beelde van afgode gemaak met hulle silwer en hulle goud. Hierdie beelde veroorsaak dat hulle in die moeilikheid beland.

Lees volledige hoofstuk Hosea 8

Kyk Hosea 8:4 in konteks