Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 8:14 Die Boodskap (DB)

“Israel het huise vir sy konings gebou. Juda het mure om sy stede gebou om hulle te versterk. Maar hulle het moedswillig van die Here vergeet. Hy is tog die Een wat hulle gemaak het. Daarom gaan Ek vuur laat uitbreek in hulle stede dat dit kan afbrand. Hulle koning se huis sal tot op die grond afbrand.”

Lees volledige hoofstuk Hosea 8

Kyk Hosea 8:14 in konteks