Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 8:13 Die Boodskap (DB)

Hulle hou daarvan om bymekaar te kom om offers te bring en by die offerplekke saam te eet. Die Here hou niks van die manier waarop hulle dit doen nie. Hulle doen dit op presies dieselfde manier as waarop ander nasies dit vir hulle afgode doen. Die Here onthou alles wat hulle verkeerd gedoen het. Hy gaan hulle straf vir al hulle sondes. Hy sal hulle weer laat teruggaan Egipte toe waar hulle slawewerk gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Hosea 8

Kyk Hosea 8:13 in konteks