Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 7:13 Die Boodskap (DB)

Daar wag moeilikheid vir hulle, want hulle het van My af probeer wegvlieg. Hulle gaan vernietig word, want hulle het teen my gerebelleer.“Ek wou hulle graag vrygemaak het, maar hulle het My om die bos probeer lei.

Lees volledige hoofstuk Hosea 7

Kyk Hosea 7:13 in konteks