Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 5:13 Die Boodskap (DB)

Wanneer Efraim sien hoe siek hy is en Juda na sy sweer kyk, sal Efraim hulp gaan soek by die groot koning van Assirië. Daardie koning sal niks daaraan kan doen nie. Hy kan nie die sweer weer gesond maak nie.

Lees volledige hoofstuk Hosea 5

Kyk Hosea 5:13 in konteks