Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 4:1 Die Boodskap (DB)

Hoor wat sê die Here oor Israel: “Die Here maak ’n hofsaak teen die mense wat in die land bly. Hy kla hulle aan dat daar niemand in die land is wat nog getrou is aan God en by Hom bly nie. Hulle ken nie meer die Here nie.

Lees volledige hoofstuk Hosea 4

Kyk Hosea 4:1 in konteks