Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 2:22 Die Boodskap (DB)

Ek sal jou terugvat Jisreël toe. Ek sal jou daar laat bly. Ek sal lief word vir Lo-Rugama vir wie Ek nie omgegee het nie. Ek sal vir Lo-Ammi wat nie aan My behoort nie, sê: ‘Nou is jy weer my volk.’ En hy sal vir My sê: ‘My God.’”

Lees volledige hoofstuk Hosea 2

Kyk Hosea 2:22 in konteks