Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 2:21 Die Boodskap (DB)

Die aarde sal die reënwater opsuig. Die aarde sal dan koring en wyn en olie gee. Ek sal na die gebed van Jisreël luister. Die oes wat uit die land uit kom, sal vir hulle kos gee.

Lees volledige hoofstuk Hosea 2

Kyk Hosea 2:21 in konteks