Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 14:9 Die Boodskap (DB)

Efraim, jy het niks verder met afgode te make nie. Ek het jou klaar gestraf. Ek het jou nou weer teruggevat om vir jou te sorg. Ek is vir jou soos ’n boom wat altyd blare het en altyd vrugte dra. By My sal daar altyd vir jou vrugte wees.”

Lees volledige hoofstuk Hosea 14

Kyk Hosea 14:9 in konteks