Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 14:8 Die Boodskap (DB)

Hulle sal weer onder die skaduwee van my takke kom bly. Hulle sal vooruitgaan soos graan wat op die land staan en wieg in die wind. Hulle sal uitloop en groei soos wingerdranke. Hulle sal weer ’n goeie naam hê soos die beroemde naam van die Libanonwyn.

Lees volledige hoofstuk Hosea 14

Kyk Hosea 14:8 in konteks