Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 12:12 Die Boodskap (DB)

“In Gilead bid hulle tot afgode. Daardie beelde sal verdwyn. In Gilgal offer hulle bulle. Die offerplekke daar sal inmekaarval. Dit sal word soos klippe wat uit die landerye gehaal is om dit skoon te maak en op hope gegooi is.

Lees volledige hoofstuk Hosea 12

Kyk Hosea 12:12 in konteks