Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 10:8 Die Boodskap (DB)

Die koppies by Awen waarop Israel sy offers vir die afgode gebring het, sal kaal en verlate daar lê. Daar sal dorings en bossies groei bo-oor die altare wat hulle gebou het. Hulle sal die berge soebat: ‘Val tog asseblief op ons!’ Hulle sal vir die heuwels vra: ‘Maak ons heeltemal toe. Steek ons weg.’”

Lees volledige hoofstuk Hosea 10

Kyk Hosea 10:8 in konteks