Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 10:14 Die Boodskap (DB)

Daar gaan groot oorlog teen jou volk kom. Die skuilplekke wat jy gebou het, gaan inmekaarstort. Dit gaan ’n slagting vol bloed wees. Dit sal net so erg wees soos die dag toe Salman teen Bet-Arbel oorlog gemaak het. Toe is ma’s saam met hulle kinders doodgeslaan.

Lees volledige hoofstuk Hosea 10

Kyk Hosea 10:14 in konteks