Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 10:13 Die Boodskap (DB)

“Maar julle het alles wat vol haat is in die grond ingeploeg. Julle het toe slegte dade daarvan geoes. Julle sal moet saamleef met dit wat gevolg het toe julle ander begin bedrieg het. Julle het daarop staatgemaak dat julle reg is om in die oorlog te gaan veg. Julle het vertroue gehad in julle weermag.

Lees volledige hoofstuk Hosea 10

Kyk Hosea 10:13 in konteks