Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 10:1 Die Boodskap (DB)

“Israel was soos ’n wingerd. Daar het swaar druiwetrosse aan hom gehang. Hoe voorspoediger dit egter met hom gegaan het, hoe meer offerplekke het hy vir die afgode gebou. Hoe groter die oeste was wat hy bymekaargemaak het, hoe mooier was die regop klippe wat hy vir die afgode in die grond geplant het.

Lees volledige hoofstuk Hosea 10

Kyk Hosea 10:1 in konteks