Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 2:9 Die Boodskap (DB)

Mense sal in die toekoms hierdie tempel wat nuut gebou is, nog meer bewonder as die oorspronklike een. In hierdie land waar my huis staan, sal my volk vrede en voorspoed geniet. Ek sal daarvoor sorg!”

Lees volledige hoofstuk Haggai 2

Kyk Haggai 2:9 in konteks