Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 2:23 Die Boodskap (DB)

Die Here sê wanneer al hierdie dinge gaan gebeur, gaan Hy Serubbabel gebruik. Hy het hom uitgekies om ’n leier te wees en daarom gee Hy aan hom gesag soos wat ’n koning het, want die Here wie se mag sonder perke is, het gesê dit is wat Hy gaan doen.

Lees volledige hoofstuk Haggai 2

Kyk Haggai 2:23 in konteks