Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 2:19 Die Boodskap (DB)

Dit is so, daar is nie meer saad in julle skure oor nie. Daar is ook nie vrugte aan julle wingerde, vyebome, granaatbome en olyfbome nie. Maar Ek beloof julle, van nou af sal Ek sorg dat dit met julle goed gaan,’ sê die Here.”

Lees volledige hoofstuk Haggai 2

Kyk Haggai 2:19 in konteks