Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 2:16 Die Boodskap (DB)

Van die verwagte koringoes is net die helfte ingesamel. Dit het ook nie beter gegaan met die wynoes nie. Minder as die helfte van die verwagte hoeveelheid wyn is gekry.

Lees volledige hoofstuk Haggai 2

Kyk Haggai 2:16 in konteks