Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 3:8 Die Boodskap (DB)

Sommige mense glo dat riviere en die see sterk magte is wat vyande van die Here is. Die Here is kwaad hieroor. Hy sal daarom soos ’n goed gewapende soldaat veg teen hierdie magte wat hulle gesag uitdaag. Hy sal wen!

Lees volledige hoofstuk Habakuk 3

Kyk Habakuk 3:8 in konteks