Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 3:6 Die Boodskap (DB)

As hy kom, is dit soos ’n aardbewing wat ’n mens beangs maak. Oeroue berge en heuwels bars uitmekaar en verkrummel van die geskud, niks word onaangeraak gelaat nie.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 3

Kyk Habakuk 3:6 in konteks