Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 2:9 Die Boodskap (DB)

Dit sal nog beroerd met julle gaan, Babiloniërs! Julle het op onregverdige maniere winste gemaak en daarmee julle families ryk gemaak. Julle het gedink niemand kan aan julle vat nie. Julle het julle huise op so ’n manier probeer veilig maak dat geen gevaar naby julle sou kon kom nie.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 2

Kyk Habakuk 2:9 in konteks