Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 2:10 Die Boodskap (DB)

Maar al die oneerlike dinge wat julle gedoen het, het julle families in die skande gedompel. Julle het gedink julle sou baie wen deur volke uit te roei, maar eintlik het julle julleself kwaad aangedoen.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 2

Kyk Habakuk 2:10 in konteks