Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 2:19 Die Boodskap (DB)

Daar wag slegte dinge vir mense wat vir ’n lewelose beeld van hout of klip sê: “Word wakker, kom aan die gang!” ’n Afgodsbeeld kan mos nie vir julle nuwe dinge bekendmaak of goed laat verstaan wat julle vroeër nie verstaan het nie. Nie eens die feit dat die beelde met goud of silwer oorgetrek is, maak dat hulle iets besonders is nie. Hulle bly leweloos!

Lees volledige hoofstuk Habakuk 2

Kyk Habakuk 2:19 in konteks