Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 2:18 Die Boodskap (DB)

Dit sal nie help om julle afgodsbeelde te aanbid nie. Gewone, sterflike mense het hulle gemaak. ’n Mens bedrieg jouself as jy in sulke beelde glo. Hulle kan dan nie eens praat nie.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 2

Kyk Habakuk 2:18 in konteks