Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 1:8 Die Boodskap (DB)

Hulle soldate wat op perde ry, maak ook groot indruk. Hulle perde lyk so vinnig dat ’n mens die idee kry dat hulle vinniger as luiperds is en skrikwekkender as honger wolwe. Hulle ruiters kom van ver af aangejaag en sak dan nes arende soos blits op hulle prooi toe.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 1

Kyk Habakuk 1:8 in konteks