Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 1:12 Die Boodskap (DB)

Here, U was van altyd af daar en sal altyd daar wees. My God, U is volmaak, ’n mens kan nie anders nie as om U te aanbid. Here, by U het ons ook nog altyd veilig gevoel, maar nou het U die Babiloniërs aangestel om te wys dat ons skuldig is. U gebruik hulle om ons te straf vir alles wat ons verkeerd gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 1

Kyk Habakuk 1:12 in konteks