Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 1:10 Die Boodskap (DB)

Die Babiloniërs het respek vir niks en niemand nie. Hulle dryf die spot met konings en verkleineer regeringsleiers. Hulle laat hulle ook nie afsit deur die hoë veiligheidsmure wat om stede gebou is nie. Hulle hoop doodeenvoudig grond daarteen op en klim dan oor die mure en neem die stad in.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 1

Kyk Habakuk 1:10 in konteks