Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 47:18 Die Boodskap (DB)

Die volgende jaar het dit nog slegter gegaan en die mense het vir Josef gesê: “Meneer, ons kan dit nie meer wegsteek nie en daarom wil ons eerlik vir Meneer sê dat ons niks het nie. Al ons geld is op en al ons vee behoort aan u. Al wat ons nou nog het, is ons liggame en ons grond.

Lees volledige hoofstuk Genesis 47

Kyk Genesis 47:18 in konteks