Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 47:17 Die Boodskap (DB)

So het hulle dan hulle kuddes vir Josef gebring. In ruil vir hulle perde, skape, bokke, beeste en donkies het Josef vir hulle kos gegee. In daardie jaar het Josef kos vir die mense se vee begin ruil.

Lees volledige hoofstuk Genesis 47

Kyk Genesis 47:17 in konteks