Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 46:29 Die Boodskap (DB)

Josef het dadelik sy wa ingespan en na sy pa toe gery. Josef was oorstelp van vreugde. Tussen die baie gesigte het hy sy pa s’n gesoek. Toe hy hom kry, het hy die ou man se lyf teen hom vasgedruk en hom gesoen. Josef het begin huil en lank met sy kop op Jakob se skouer gestaan.

Lees volledige hoofstuk Genesis 46

Kyk Genesis 46:29 in konteks