Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 36:43 Die Boodskap (DB)

Magdiël en Iram. Dit is die name van die stamhoofde van Edom volgens hulle woonplekke in die land waar hulle besittings gehad het. En dit was nou die nageslag van Esau, die voorvader van Edom.

Lees volledige hoofstuk Genesis 36

Kyk Genesis 36:43 in konteks