Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 33:9 Die Boodskap (DB)

Esau het weer gepraat: “Jakob, wat is jou bedoeling met al die troppe vee wat vroeër hier verbygekom het?”“Dit is u s’n, Meneer. Alles is u s’n. Ek het gehoop dit sal u sag maak,” het Jakob gesê. Esau het geantwoord: “Dankie, my broer, maar ek het werklik genoeg diere van my eie. Hou dit liewer vir jouself.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 33

Kyk Genesis 33:9 in konteks