Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 33:10 Die Boodskap (DB)

Jakob het vinnig teruggeantwoord: “Nee, asseblief, neem dit. Dit is my geskenk aan jou. As jy dit vat, sal jy my baie gelukkig maak.” En toe voeg hy by: “Ai, Esau, om jou gesig weer te sien is soos om God se gesig te sien. Jy was so goed vir my.

Lees volledige hoofstuk Genesis 33

Kyk Genesis 33:10 in konteks