Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 31:39 Die Boodskap (DB)

As wilde diere jou diere verskeur het, het ek jou nie eens daarvan vertel nie. Jy het my altyd dubbel en dwars daarvoor laat betaal, of hulle bedags of snags gesteel is. Daarom het ek maar self die dier vervang.

Lees volledige hoofstuk Genesis 31

Kyk Genesis 31:39 in konteks