Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 29:19 Die Boodskap (DB)

“Goed dan,” het Laban gesê. “Jy bly hier by my en jy werk sewe jaar lank vir Ragel. Dit is beter dat jy haar kry as die een of ander kêrel wat nie deel van ons is nie.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 29

Kyk Genesis 29:19 in konteks