Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 29:18 Die Boodskap (DB)

Jakob het verlief geraak op Ragel en daarom het hy vir Laban gesê: “Oom hoef my nie te betaal nie. Ek sal vir Oom se jongste dogter, vir Ragel, werk. Sewe jaar lank sal ek vir haar werk en dan moet sy my vrou word.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 29

Kyk Genesis 29:18 in konteks