Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 28:22 Die Boodskap (DB)

Verder het hy gesê: “Die klip wat ek hier regop gesit het en wat soos ’n pilaar lyk, sal ’n simbool van die Here se teenwoordigheid wees. En, Here, van alles wat U my gee, sal ek ’n tiende aan U teruggee.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 28

Kyk Genesis 28:22 in konteks