Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 28:14 Die Boodskap (DB)

Jou nageslag sal so ontelbaar wees soos die stof van die aarde. Hulle sal ook oral oor die aarde wees, in die weste en die ooste, in die noorde en die suide. Oor die hele wêreld sal dit met mense goed gaan omdat hulle deel van jou en jou nageslag is.

Lees volledige hoofstuk Genesis 28

Kyk Genesis 28:14 in konteks