Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:61 Die Boodskap (DB)

Daarna het Rebekka en almal saam met haar op die kamele geklim en hulle is saam met die man weg. Dit is dan die verhaal van hoe die werker Rebekka gevat het en haar gebring het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:61 in konteks