Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 22:18 Die Boodskap (DB)

In al die nasies sal mense nog oor jou praat. Dit sal met hulle goed gaan omdat hulle jou ken en deel van jou nageslag is. Al hierdie dinge sal gebeur omdat jy vandag weer gewys het dat jy My liefhet.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 22

Kyk Genesis 22:18 in konteks