Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 2:3 Die Boodskap (DB)

God het toe dié dag geseën en gesê dit moet afgesonder wees van die ander ses dae. Op die sewende dag het God nie gewerk nie, Hy het van die vorige dae se werk gerus.

Lees volledige hoofstuk Genesis 2

Kyk Genesis 2:3 in konteks