Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 2:23 Die Boodskap (DB)

Die mens het oorstelp van vreugde gesê: “Uiteindelik het ek iemand gekry wat net soos ek is en soos ek lyk, iemand met ’n liggaam net soos myne. Ek gaan haar ‘vrou’ noem, want sy is deel van my.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 2

Kyk Genesis 2:23 in konteks