Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 19:20 Die Boodskap (DB)

Daar is egter ’n dorpie net agter die eerste bult. Dit is maar ’n klein ou plekkie, maar daar sal ons veilig wees. Niemand sal ons daar kry nie en geen ellende sal ons daar tref nie. So, asseblief, Meneer, laat ons tog daarheen gaan.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 19

Kyk Genesis 19:20 in konteks