Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 19:19 Die Boodskap (DB)

U het my tot nog toe net gehelp. U was albei so goed vir ons en u het ons lewe gespaar. Maar, Meneer, ek kan nie nou berge toe vlug nie. Ek sal dood wees nog voordat ek daar kom.

Lees volledige hoofstuk Genesis 19

Kyk Genesis 19:19 in konteks