Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 14:7 Die Boodskap (DB)

Toe het hulle vinnig omgedraai en na die fontein van Oordeel (dit is Kades) teruggekeer. Kedorlaomer-hulle het onverwags op die Amalekiete toegeslaan en hulle gebied verower. Al die Amoriete wat destyds in Gaseson-Tamar gewoon het, is ook onderwerp.

Lees volledige hoofstuk Genesis 14

Kyk Genesis 14:7 in konteks