Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 14:5 Die Boodskap (DB)

’n Jaar later het Kedorlaomer en sy bondgenote met ’n militêre veldtog begin. Blitssnel het hulle die Refaïete in Asterot-Karnajim, die Sussiete in Ham, die Emiete in die Kirjatajimvlakte

Lees volledige hoofstuk Genesis 14

Kyk Genesis 14:5 in konteks