Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 14:18 Die Boodskap (DB)

Nog ’n ent verder het Abram vir Melgisedek ontmoet. Hy was die koning van Salem en ’n priester van die allerhoogste God. Hy het vir Abram kos en wyn gegee, hom geseën en toe gesê:

Lees volledige hoofstuk Genesis 14

Kyk Genesis 14:18 in konteks