Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 14:15 Die Boodskap (DB)

In die nag het Abram sy manne stilletjies ontplooi en onverwags op die Kedorlaomermanne toegesak. Hulle het die vyand byna vernietig en die vlugtendes tot so ver as Hoba, noord van Damaskus, agternagesit.

Lees volledige hoofstuk Genesis 14

Kyk Genesis 14:15 in konteks