Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 14:12 Die Boodskap (DB)

Een van hierdie mense was Lot, die broerskind van Abram. Hy het destyds in Sodom gebly. Hulle het al sy besittings gevat en hom gedwing om saam met hulle te gaan.

Lees volledige hoofstuk Genesis 14

Kyk Genesis 14:12 in konteks